Jooste Boeke

theron horton design
Die reeks werkboeke van Funksionele Taalgebruik vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalgebruik (graad 5 tot 12) bevat slegs taalstrukture en taaloefeninge sodat die leerder die grammatika behoorlik onder die knie kan kry. Die reeks bied oorgenoeg geleentheid vir die vaslegging van nuwe taalpatrone omdat daar genoeg oefeninge is waar die leerder die grammatika kan toepas. Die boeke maak die leerders geleidelik gewoond aan die integrering van verskillende taalstrukture omdat elke hoofstuk ʼn ander taalstruktuur dek – met die taalreëls – en inoefening daarna. Na elke vier of vyf hoofstukke volg ʼn hersieningstoetsie waarin die voorafgaande werk geïntegreerd getoets word. In die werkboeke vir graad 5, 6 en 7 word al die grammatika in Engels verduidelik wat dit vir die jonger leerder makliker maak om te verstaan. Vir graad 8 tot 12 is die verduideliking in Afrikaans.

Die skryfster het jarelange ervaring in die klaskamer, waaronder by Pretoria High School for Girls waar sy vir meer as 20 jaar Afrikaans Eerste Addisionele Taal aangebied het.

Website Info

  •  Prettig en Kleurvol
  •  Gerig op Kinders en Onderwysers en is tweetalig
  •  Reageervolle Ontwerp
  •  Bootstrap markup
  •  CSS3 and JavaScript effekte
  •  Joomla Weergawe: 3

Besoek Webwerf

Vra om 'n kwotasie

Kontak Ons Vandag